Die Bybel: 'n Direkte Vertaling - DVD wat onder meer kwessies soos die rede vir die nuwe Bybelvertaling, die vertaalopdrag, die brontekste en taalgebruik en moontlike uitdagings dek.
Skakel na die potgooi van Sondagjoernaal 3 Augustus 2014 op RSG - Zandra Bezuidenhout en Heilna du Plooy praat oor Bybelvertaling.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 3 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet van die Department Afrikaans by UJ, en ook voorsitter van die literêre advieskomitee van Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling, gesels oor die nuwe Bybelvertaling en die taal-uitdagings wat daarmee gepaard gaan.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 17 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet gesels verder oor Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling en fokus veral op die poëtiese aard van die vertaling.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 26 Maart 2017 op RSG - Ernst Kotzé gesels oor taalkundige en vertaalkundige aspekte van Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 9 April 2017 op RSG - Ernst Kotzé gesels verder oor die uitdagings verbonde aan die vertaling van Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling.
Skakel na die potgooi van Taaldinge 15 November 2020 op RSG - Ernst Kotzé gesels oor die proses, die benadering tot die 2020-vertaling edn die unieke eienskappe daarvan.